Hierdie eksamen...

sal self ontwikkelende kunstenaars sowel as kunstenaars wat lesse neem,
help om hul musikale tegnieke en vaardighede te ontwikkel en help om hul musikale ambisies te bereik.

Speel die liedjies waarvoor jy lief is met die verskeidenheid van treffers in Afrikaans wat strek oor alle kontemporêre style.
Daar kan liedjies gekies word uit ons liedjie lys, of jou eie komposies kan uitgevoer word.


Ontwikkel

Ontwikkel die improvisasie en speelsessie vaardighede wat professionele musikante nodig het.

Wys

Wys jou tegniese vaardighede aan die eksaminator deur middel van tegniese fokus liedjies.

Demonstreer

Of demonstreer jou vermoë om 'n lewendige uitvoering te lewer.

Sillabus

met al die eksamen liedjies,

Agtergrond-
inligting

oor die liedjies,

Wenke en Demonstrasie

van die liedjies

Trek voordeel uit die kommentaar op jou prestasie van kundiges in die Afrikaanse musiekbedryf.

Die eksamens word ondersteun deur 'n verskeidenheid van hulpbronne wat noodsaaklik ondersteuning bied aan leerders

Ons hoop jy geniet die verkenning van die liedjies wat aangebied word in hierdie eksamen en ons wens jou alle sukses met die eksamen.

BIED AAN,

JONG KUNSTENAARS SANG & DRAMA EKSAMEN

in samewerking met die FAK


-->

Billboard


Ons Pryslys


Sang Eksamens

Graad 1R470
Graad 2R495
Graad 3R540
Graad 4R630
Graad 5R700
Graad 6R805
Graad 7R935
Graad 8R1,125

Drama Eksamens

Graad 1R470
Graad 2R495
Graad 3R540
Graad 4R630
Graad 5R700
Graad 6R805
Graad 7R935
Graad 8R1,125

Drama Groep Eksamens

Jong Kunstenaars Drama (groep)BronsR470
Jong Kunstenaars Drama (groep)SilverR495
Jong Kunstenaars Drama (groep)GoudR540
R 90 per groep lid




Kontak Ons